By Prellerplein. Oorkant Waltons se agterkant Sien kaart...
Trek ons inskrywingsvorm hierbo af. Die vorm kan u vir ons e-pos of per hand inhandig by die skool.
Kleuters kan Kontiki bywoon vanaf die jaar wat hulle 4 word tot die jaar voor hulle Laerskool toe gaan.
Afskrifte vd kind se geboortesertifikaat en kliniekkaart, sowel as afskrifte van ouers se ID dokumente.