Pikkewyne


ONTMOET ONS JUFFROUENS

Caroline Smith

My naam is Caroline Smith en dit is vir my ‘n voorreg om in 2019 by Kontiki aan te sluit.

Ek het in Bloemfontein studeer en my B-Ed graad in voltooi. Ek het ‘n jaar skoolgehou en toe my man Juan ontmoet.
Ek het ‘n passie en liefde vir kinders en is self geseënd met 2 dogters en ‘n seun. Wat ‘n voorreg was dit om vir 11 jaar elke dag deel van hulle fisiese, geestelike en emosionele ontwikkeling te kon wees, voor ek weer begin skool hou het. Dit het my empatie, liefde, deursettingsvermoë en tonne geduld geleer.

My doel is om elke kindjie te help ontwikkel tot die beste van sy of haar vermoëns en hulle op te dra aan ons Hemelse Vader vir wie niks onmoontlik is nie.

Nicolene Claassens

My naam is Nicolene Claassens.

Awesome Image

By Klein Possies is elke kleutertjie spesiaal. Elke kindjie se individualiteit en uniekheid word in ag geneem wanneer ons hulle voorberei vir skooltoetrede. Al ons graad R-klasse voldoen aan departementele riglyne en volg die CAPS-kurrikulum.

 
 
 
 

Skoolure

  • Ma - Vr07:00-17:15
  • Sa - SoGesluit
  • SkoolvakansiesGesluit

  Besoek ons Facebookbladsy.

 
 

Kontak ons gerus

U kan ons gedurende skoolure kontak by.

  • Genl. Hertzogstraat 100
    Dan Pienaar, Bloemfontein
  • 051 – 436 3370
  • ontvangs@willempostmapreprimer.co.za
© 2026 Willem Postma Preprimêr. Alle regte voorbehou. Webtuiste deur Utilisoft