Die volgende aktiwiteite is ingesluit by die skoolfooie en al die kinders neem daaraan deel:
By Klein Possies is elke kleutertjie spesiaal. Elke kindjie se individualiteit en uniekheid word in ag geneem wanneer ons hulle voorberei vir skooltoetrede. Al ons graad R-klasse voldoen aan departementele riglyne en volg die CAPS-kurrikulum.
Besoek ons Facebookbladsy.
U kan ons gedurende skoolure kontak by.