Dagprogram

07h00

Skole open en kleuters arriveer

07h15

Alle personeel begin

Vryspel binne klasse

08h00

Opruim van speelgoed en klasse begin

Verwelkoming van kleuters en nuustyd

Bybelstorie en gebed

Weerkaart en teenwoordigheid

Bespreking van tema en binding

08h15

Skeppende aktiwiteite: knip, plak, klei, teken en verf

Kleingroepaktiwiteite: Wiskunde, Wetenskap

 

Opruim van skeppende aktiwiteite

09h45 

Opruim binne

10h00

Badkamerroetine
Verversingstyd

10h30 

Vryspel buite: klim, klouter, hardloop, sandpit, waterspel, swaai

12h00

Toiletroetine
Storietyd

12h30

Ouers kan kleuters begin afhaal

12h45

Middagete

13h00

Vryspel buite

13h45

Middagsorgkinders toiletroetine en Rustyd

15h00

Opstaantyd en middaghappie

15h15

Vryspel buite

17h15 

Skole sluit

 

Awesome Image

By Klein Possies is elke kleutertjie spesiaal. Elke kindjie se individualiteit en uniekheid word in ag geneem wanneer ons hulle voorberei vir skooltoetrede. Al ons graad R-klasse voldoen aan departementele riglyne en volg die CAPS-kurrikulum.

 
 
 
 

Skoolure

  • Ma - Vr07:00-17:15
  • Sa - SoGesluit
  • SkoolvakansiesGesluit

  Besoek ons Facebookbladsy.

 
 

Kontak ons gerus

U kan ons gedurende skoolure kontak by.

  • Genl. Hertzogstraat 100
    Dan Pienaar, Bloemfontein
  • 051 – 436 3370
  • ontvangs@willempostmapreprimer.co.za
© 2025 Willem Postma Preprimêr. Alle regte voorbehou. Webtuiste deur Utilisoft